Thursday 1 October 2015

Die Bybel - Jakobus 1:22-25








Lees Jakobus 1:22-25 in jou Bybel ...



22Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself.
23Julle sal saamstem: As jy altyd net die woord aanhoor en nooit doen wat dit sê nie, is dit so goed of jy kyk na jou gesig in die spieël sonder om iets aan jou voorkoms te doen. 24Jy bekyk jouself, gee pad, en vergeet wat jy gesien het. 25As jy jou egter verdiep in God se volmaakte wet – dié wet wat ’n mens vrymaak – en jy dóén wat die wet sê en jy vergeet nie wat jy gehoor het nie, dan kan jy God se seën verwag op wat  jy doen.


~ Nuwe Lewende Vertaling ~



No comments:

Post a Comment