Friday 18 September 2015

Die Bybel - Die huwelik is vir God belangrik








Lees Genesis 1:21-24 in jou Bybel



21God het ’n diep slaap oor die mens laat val en 

terwyl hy slaap, het Hy een van sy ribbebene gevat en

die plek daarvan met vlees toegemaak 22en God het

die rib wat Hy vanaf die mens gevat het gebou tot ’n

vrou en haar na die mens gebring.

23Die mens het gesê: “Eindelik is dit nou been van

my been en vlees van my vlees. Sy sal vrou  genoem

word, want sy is vanuit die man  geneem;”
24daarom, soos die man sy vader en moeder verlaat 

en sy vrou aankleef, sal hulle een vlees wees.




No comments:

Post a Comment