Sunday 20 September 2015

Wat God vir jou wil sê - Praat altyd die waarheid







Wat God vir jou wil sê


God wil hê sy kinders moet altyd 

die waarheid praat.

Hulle mag nie eens 

wit leuentjies vertel nie,

want as 'n mens jok, 

jok jy eintlik vir God.




~ NS ~

No comments:

Post a Comment