Saturday 12 September 2015

Die Bybel Joh. 14:7-10





Lees Johannes 14:7-10 in jou Bybel


7As julle My ken, sou julle my Vader ook geken het. Van nou af ken julle Hom en het julle Hom reeds gesien.”
8Toe sê Filippus: “Here, wys ons net die Vader en dit is vir ons genoeg.”
9Jesus antwoord hom só: “Ek is al vir só ’n lang tyd by julle, Filippus, en jy ken My nog nie? Wie My reeds gesien het, het ook reeds my Vader gesien. Hoe sê jy dan: ‘Wys ons die Vader?’ 10Glo jy dan nie dat Ek in ’n hegte verhouding met die Vader leef en Hy met My nie? Die gedagtes wat Ek met julle deel, kom nie uit Myself nie, maar dit kom van die Vader wat in My bly en deur My sy werke uitvoer.  


-  (Nuwe Lewende Vertaling)








No comments:

Post a Comment