Monday 21 September 2015

Wat jy vir God kan sê - Moenie begeer nie








Wat jy vir God kan sê


Here,


Daar is baie dinge

wat ek graag wil hê,

maar maak my tevrede

met die dinge wat 

ek reeds het.


Amen



~ NS ~

No comments:

Post a Comment