Monday 7 September 2015

Here ek verstaan nog nie mooi






Here,


Ek verstaan nog nie mooi

hoe U een God maar drie

Persone is nie,

maar baie dankie dat 

ek kan weet

U het my baie lief.


Amen



~ NS ~

No comments:

Post a Comment