Saturday 19 September 2015

Die Bybel - Levitikus 19:11-13








Lees Levitikus 19:11-13 in jou Bybel ...



11“Moenie steel nie. Moenie mekaar kul nie. Moenie lieg nie.

12“Moenie my Naam gebruik om vals te sweer en so die Naam van jou God ontheilig nie. Ek is die Here.

13“Moenie iemand bedrieg of beroof nie. Betaal jou gehuurde werkers nog dieselfde dag.


Nuwe Lewende Vertaling


No comments:

Post a Comment