Thursday 10 September 2015

Wat God vir jou wil sê ღ









Wat God vir jou wil sê


God het jou so lief dat Hy

sy Seun gegee het om vir jou te sterf.

Nou kan jy sy kind wees en eendag

vir altyd by Hom 

in die hemel lewe.



~ NS ~






No comments:

Post a Comment