Wednesday 9 September 2015

Die Bybel Miga 7:18-19






Lees MIGA 7:18-19 in jou Bybel ...



18 Wie is ’n God soos U?
U vergewe sonde
en straf nie die sonde
of die oortredings
van hulle wat oorgebly het nie.
U bly nie vir altyd kwaad nie,
maar is liefdevol en getrou.

19 U sal weer medelye hê met ons.
U sal ons sonde onder
u voete vertrap,
dit weggooi in die diepte
van die see!



Nuwe Lewende Vertaling



No comments:

Post a Comment