Tuesday 8 September 2015

Wat God vir jou wil sê







Wat God vir jou wil sê


God kan op meer as een

plek gelyk wees.

God is elke oomblik

van die dag én nag

by jou.

Hy luister altyd

na jou

as jy bid.



~ NS ~



No comments:

Post a Comment