Monday 7 September 2015

Die Bybel






Selfs al sou daar, volgens sommige, gode in die hemel en 

op die aarde wees - ja, daar is inderdaad baie wat "God" en

"Here" genoem word - 



vir ons is daar net EEN God,

naamlik ons VADER

uit wie alles afkomstig is

en ons lewe is op Hom gerig.

En daar is net EEN Here,

naamlik JESUS CHRISTUS

deur wie alles bestaan

en deur Wie ons lewe.



1 Korintiërs 8:5-6

Nuwe Lewende Vertaling

No comments:

Post a Comment