Monday 7 September 2015

Liewe Jesus






Liewe Jesus,


Baie dankie vir die aarde en alles daarop, wat u so mooi 

gemaak het. Dankie dat U vir my ook wonderlik gemaak het, 

en dat ek vir U kan liefhê. Dankie ook dat ek kan

weet, Jesus, dat U baie lief is vir my.


Amen



~NS~

No comments:

Post a Comment