Sunday 13 September 2015

Die Bybel - Eksodus 20:7






Lees Eksodus 20:7 in jou Bybel



7“Moenie die Naam van die Here jou God sonder rede gebruik nie. Die Here sal die een wat sy Naam sonder die nodige respek gebruik, nie net so sonder straf laat wegkom nie.

No comments:

Post a Comment