Thursday 17 September 2015

Die Bybel - Johannes 4:7-8






Lees 1 Johannes 4:7-8 in jou Bybel

7Geliefdes, laat ons mekaar
aanhou liefhê,
want volmaakte liefde
is van God afkomstig.
Elkeen wat só liefhet,
is uit God gebore
en ken God persoonlik.
8Elkeen wat nie só liefhet nie,
ken God nie persoonlik nie
omdat God liefde self is.


~ Nuwe Lewende Vertaling ~

No comments:

Post a Comment